Die egpaar het op 3 Junie 2018 uit Marie se tuisdorp, Valence, Frankryk, vertrek met die doel om hulle huis in Johannesburg binne 18 maande te bereik. Teen die tyd dat hulle Rwanda bereik het, was hulle reeds 15 maande op reis. Hulle het deur Frankryk, Switserland, Italië, Kroasië, Slowenië, Hongarye, Roemenië, Bulgarye, Griekeland, Turkye, Israel, Palestina, Jordanië, Egipte, die Soedan, Ethiopië, Kenia en Tanzanië gery.
MEER INLIGTING: info@skultcha.com skultcha.com Facebook: “skultcha” Instagram: @skulcha…