MPUMALANGA
• 1-4 Julie Moenie die gewilde Innibos-kunstefees op Nelspruit misloop nie. Koop kaartjies by innibos.co.za of Computicket, of skakel 013 741 5294.
• 11-12 Julie Die Silvermist Holistic, Health and Wellness Fair op Haenertsburg is al ’n instelling met terapeute wat met raad en daad bystaan, asook die nuutste gesondheids- en organiese produkte. Navrae: kyra@simplyup.co.za of 084 087 8759.
WES-KAAP
• 3-4 Julie Kom pluk sampioene op Delheim. Kaartjies kos R595 en besprekings is noodsaaklik. Bel 021 888 4600 of stuur ’n e-pos na info@delheim.com.
KWAZULU-NATAL
• 3-7 Julie Die Nasionale Kwiltfees vind plaas by Kearsney College, Botha’s Hill. Woon klasse by, praat met kenners soos Kaffe Fassett, koop materiaal aan en gaan kyk na die uitstalling. Stuur ’n e-pos na festival@quiltsouthafrica.co.za of besoek festival.quiltsouthafrica.co.za.
GAUTENG
• 25-26 Julie…