Lamsboud à la Jamie
Jamie Oliver se lamsboud gegeur met ansjovis, knoffel en roosmaryn bly ’n treffer. Maak ’n ment- of vleissous daarby en sit jou pronkstuk voor met gestoomde heldergroen groente.
Genoeg vir 8-10Voorbereiding: 30 minuteGaarmaaktyd: 1 uur en 10 minuteOondtemperatuur: 200 °C
• 1 groot lamsboud (sowat 2,2 kg), heup- en boudbeen verwyder• 3 groot knoffelhuisies, in dun skyfies gesny• 4 vet ansjovisfilette, in dun repies gesny• 2 roosmaryntakkies, blaartjies afges stroop• 15 ml olyfolie• sout en peper• 2 groot uie, geskil en in kwarte gesn• 2 groot wortels, geskil en in groot stukke gesny• 3 selderystingels, grofgekap• 250 ml water• ’n paar lourierblare, tiemietakkies en pietersieliestingels 1 Maak seker die vleis is kamertemperatuur en nie yskaskoud nie. Voorverhit die oond. Maak 12 klein insnydings oral oor die…
