VINNIGE AANDETES bereidingstyd 35 minute
genoeg vir 4
vlak maklik
BESTANDDELE
6 groot hoenderborsfilette (800 g), in 2 cm-blokkies gesny3 e suurlemoensapgerasperde skil van 1 suurlemoen3 e olyfolie1 e heuning1 e rooiwynasyn’n knypie elk gedroogde origanum en tiemie2 knoffelhuisies, baie fyn gekap1 klein rooi ui, gehalveer en in dun skyfies gesny3 e olyfolie1 e sjerrie- of rooiwynasyn1 t suiker’n knypie gedroogde kruie200 g gemengde tamaties8 ryp aarbeie100 g kalamata-olywe, ontpit1 klein komkommer, in dun skyfies gesny200 g vet aspersielote, in 4 cm-lengtes gesnyplatbrood vir voorsit METODE
1 Sit die hoender, suurlemoensap en -skil, olyfolie, heuning, rooiwynasyn, origanum, tiemie en knoffel in ’n bak. Meng deur en laat staan vir sowat 15 minute terwyl jy die slaai maak.
2 Maak die slaai: Meng die rooi ui met die olyfolie, asyn, suiker,…
