KOSBAAR
Inspirasie vir die Orissamateriaalreeks deur ILIV vir St Leger & Viney kom van die ryk tapisserieë van Indië, met juweelkleure wat warmte en ’n gevoel van positiwiteit oordra. Sien stleger.co.za.
Mooi aards
Lisburn-kussingoortreksel van linne (op die foto in die kleur Bronze; 60 x 90 cm) R700, mungo.co.za
PATRONE & PRENTJIES
Palm Tree- bedrukte mat (1,5 x 2,3 m) met ingeboude glyvaste rugkant R1 795, airloom.co.za
Kleurtrends!
Woolworths het pas hul kleurreeks vir die herfs en winter bekend gestel. Hul herfstema, Artisanal, word gekenmerk deur aardse skakerings van rooi, olyfgroen en taan, terwyl die wintertema, Nostalgia, bestaan uit donker, dromerige groenblou tone gekombineeer met saffraangele en taan kleure. “Al twee hierdie temas en palette berus op natuurlike skakerings van klip, grysgeel, kameel en toffie,” verduidelik Courtney Louw, senior ontwerper.…
