PROJEKGIDS
Harde werk 5/10 Vaardigheidsvlak 5/10 Tyd nodig 1-2 uur Maak twee kassies vir ± R5 000: Wit melamien R850, beukelaaghout R2 050, 18 mm-MDF R860, laaispore R240, skroewe R40, wiele R680, Annie Sloan Dark Wax R240
Wat jy nodig het
INKOPIELYS (VIR TWEE KASSIES)
• 16 mm- wit melamienbord, gesaag in die volgende panele: vier 464 x 375 mm-panele (sye, kasraam) vier 375 x 332 mm-panele (bo- en onderkante, kasraam) twee 438 x 332 mm (kas-rugkante) agt 273 x 150 mm (laai-voor- en -agterkante) agt 350 x 150 mm (laaisye) vier 318 x 273 mm (laaibodems)
• 18 mm-beukelaaghout, gesaag in die volgende panele: vier 464 x 400 mm (buitepanele, kas) vier 400 x 400 mm (bo- en onderpanele, kas)
• 18 mm-MDF, gesaag in die volgende panele: vier…
