HOEKOM MOET EK GAAN?
Lekker roetes, goeie verblyf, en ’n pragtige omgewing. 4x4 roetes: Bergroete: 12 km (2,5 tot 3,5 uur); Kloofroete: 10 km (4 5 uur).
Maksimum getal voertuie: Geen beperking.
Kry ek ’n kaart: Ja.
Sal my voertuig gekrap word? Dis onwaar skynlik.
Moet ek my treeplanke afhaal? Ja.
Moet ek ’n kompressor saamneem? Ja, maar daar is ook ’n kompressor by Ontvangs.
Kan ons langs die pad braai? Net by die piekniekplek op die Kloofroete.
Kan ek halfpad omdraai? Ja, dis moontlik.
Sal ek wild sien? Ja, daar is heelwat wild soos swartwildebeeste, elande, sebras, springbokke, blesbokke, jakkalse en bobbejane.
RONDOM DIE ROETE
Beste tyd om te gaan: Enige tyd van die jaar. Die omgewing is mooier in die somer, maar jy gaan klippe kou op die…