Dit is ’n stil, plattelandse bestemming, met vreedsame oggende en aande, geleenthede vir voëlkyk en kort en maklike roetes wat ideaal is vir beginners.
OP DIE ROETE
Roete-afstande: Koedoe roete: 3,6 km, 30 minute; Springbokroete: 6,5 km, 45 minute; Duikerroete, 13,3 km, 1½ uur.
Hoe lank sal ek ry: Sowat 3 uur in totaal.
Maksimum getal voertuie: 6.
Kry ek ’n kaart? Ja.
Sal my voertuig gekrap word? Nee.
Moet ek my treeplanke verwyder? Nee.
Moet ek ’n kompressor saamneem? Ja.
Kan ons langs die pad braai? Nee, maar wel by die kampterrein.
Sal ons wild sien? Ja, as jy mooi kyk. Daar is ook meer as 100 voëlspesies op die eiendom en verskeie plantspesies.
Moet ek iets spesifieks saamneem? Muskietweerder.
RONDOM DIE ROETE
Beste tyd om te gaan: Maart…