OP DIE ROETE
Hoe lank is die roete? 20 km (4 5 uur).
Getal voertuie: Minimum 6, maksimum 12.
Kry ek ’n kaart? Nee, dis ’n begeleide roete.
Sal my voertuig gekrap word? Dis onwaarskynlik.
Moet ek my treeplanke verwyder? Ja, veral vir die moeilike roete.
Moet ek ’n kompressor saamvat? Ja, jy sal jou banddruk moet verlaag vir die roetes.
Kan ek halfpad omdraai? Ja.
Kan ons langs die pad braai? Nee, net by die begin en eindpunt.
Is daar ablusiegeriewe vir dagbesoekers? Ja.
Sal ek wild sien? Ja – koedoes, rooihartebeeste, elande, gemsbokke, swartwildebeeste, rooibokke, springbokke en sebras.
RONDOM DIE ROETE
Beste tyd om te gaan? Enige tyd van die jaar.
Kan ek die gesin saamneem? Ja.
Net vir die dag of vir die naweek? Die roete is…