OP DIE ROETE
Hoe lank is elke roete, van die kampplek af?
Roete 1: Kortgeut – 8 km, 1 uur (graad 2)
Roete 2: Boesmantekeninge – 5 km, 30 minute (graad 1)
Roete 3: Boshoek – 11 km, 1,5 uur (graad 3)
Roete 4: Groenkop – 6 km, 30 minute (graad 3)
Roete 5: Kareedouw via Graskop, 78 km, 4 5 uur (graad 2)
Roete 6: Bosrug, 18 km, 3 uur (graad 3)
Maksimum getal voertuie? 10
Kry ek ’n kaart? Nee, maar daar is ’n kaart by die kampterrein.
Sal my voertuig gekrap word? Nee.
Moet ek my treeplanke verwyder? Nee.
Moet ek ’n kompressor saamneem? Ja.
Kan ek langs die pad braai? Nee
Sal ek wild sien? Ja, ons het heelwat koedoes gesien.
RONDOM DIE ROETE
Beste tyd…